Jaarboeke

Handelsmerke en praktyk 803


 
Modulekode IGZ 803
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Regsgeleerdheid
Module-inhoud Die volgende aspekte sal aangespreek word: (a) Die Suid-Afrikaanse Wet op Handelsmerke no. 194 van 1993 en die Regulasies wat ingevolge daarvan uitgevaardig is (b) Die Handelsmerke-wet no. 17 van 1941 en die Regulasies wat ingevolge daarvan uitgevaardig is (c) Die Wet op Nagemaakte Goedere no. 37 van 1997 en die Regulasies wat ingevolge daarvan uitgevaardig is. (d) Die handelsmerk-verwante internasionale dokumente wat in Suid-Afrika van toepassing is. (e) Norme en beginsels wat aangewend word om die registreerbaarheid van handelsmerke te bepaal. (f) Norme en beginsels wat aangewend word om die geldigheid van handelsmerke te bepaal (g) Wysiging of korrigering van handelsmerkaansoeke en -registrasies (h) Oordrag, vrywillige registrasie en vererwing van handelsmerkregte (i) Regte van derde partye
Modulekrediete 30.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 2 lesing per week
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Privaatreg
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences